Description
Bring ‘n bietjie sonskyn na die jaar met hierdie vrolike bytkalender, spesiaal vir kinders ontwerp. Elke maand het oulike byprentjies wat dit lekker maak om verjaarsdae, skoolgeleenthede en spesiale dae by te hou.
Wat kry jy?
- 1 voorblad.
- 12 maandblaaie, van Januarie tot Desember 2027.
- Spasie vir notas en herinneringe.
- ‘n Afdeling vir verjaarsdae, skoolgeleenthede, aktiwiteite en ander belangrike datums.
Drukinligting:
- Ontwerp vir A3-drukwerk.
- Kan ook in A4 gedruk word.
- Digitale PDF-aflaai.
ALGEMENE AFLAAIKENNISGEWING
Afrikaans – Digitale Produk- en Gebruiksvoorwaardes
Neem asseblief kennis dat hierdie slegs ‘n digitale produk is. Geen fisiese produk sal verskaf, gepos of afgelewer word nie.
Jou aflaaiskakel sal vir 90 dae vanaf die aankoopdatum beskikbaar wees. Gedurende hierdie tyd kan jy jou produk tot 5 keer aflaai.
Alle MudPuddle-produkte is slegs vir persoonlike gebruik, tensy anders aangedui. Dit mag nie gekopieer, gedeel, herverkoop, versprei, opgelaai of op enige manier, gedeeltelik of in geheel, gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van MudPuddle nie.






Reviews
There are no reviews yet.