Description
Hierdie prettige kalender met sy cowgirl-tema is spesiaal vir kinders ontwerp. Met pragtige Western-styl ontwerpe is dit ‘n lekker manier om verjaarsdae, spesiale dae en belangrike gebeurtenisse deur die jaar by te hou.
Wat kry jy?
1 voorblad.
12 maandblaaie, van Januarie tot Desember 2027.
Spasie vir notas en herinneringe.
‘n Afdeling vir verjaarsdae, skoolgeleenthede, aktiwiteite en ander belangrike datums.
Drukinligting:
Ontwerp vir A3-drukwerk.
Kan ook in A4 gedruk word.
Digitale PDF-aflaai.
ALGEMENE AFLAAIKENNISGEWING
Afrikaans – Digitale Produk- en Gebruiksvoorwaardes
Neem asseblief kennis dat hierdie slegs ‘n digitale produk is. Geen fisiese produk sal verskaf, gepos of afgelewer word nie.
Jou aflaaiskakel sal vir 90 dae vanaf die aankoopdatum beskikbaar wees. Gedurende hierdie tyd kan jy jou produk tot 5 keer aflaai.
Alle MudPuddle-produkte is slegs vir persoonlike gebruik, tensy anders aangedui. Dit mag nie gekopieer, gedeel, herverkoop, versprei, opgelaai of op enige manier, gedeeltelik of in geheel, gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van MudPuddle nie.






Reviews
There are no reviews yet.