Mal Padda 2027 Kalender

R40,00

12 maande vol snaakse paddas, lawwe gesigte en spring-spring pret!

Neem asseblief kennis dat hierdie slegs ‘n digitale produk is. Geen fisiese produk sal verskaf, gepos of afgelewer word nie.

Description

Maak beplan lekker met hierdie kleurvolle paddakalender, spesiaal vir kinders ontwerp. Elke maand het prettige paddaprentjies en vrolike ontwerpe om die jaar op te kikker.

Wat kry jy?

1 voorblad.
12 maandblaaie, van Januarie tot Desember 2027.
Spasie vir notas en herinneringe.
‘n Afdeling vir verjaarsdae, skoolgeleenthede, aktiwiteite en ander belangrike datums.

Drukinligting:

Ontwerp vir A3-drukwerk.
Kan ook in A4 gedruk word.
Digitale PDF-aflaai.

ALGEMENE AFLAAIKENNISGEWING

Afrikaans – Digitale Produk- en Gebruiksvoorwaardes

Neem asseblief kennis dat hierdie slegs ‘n digitale produk is. Geen fisiese produk sal verskaf, gepos of afgelewer word nie.

Jou aflaaiskakel sal vir 90 dae vanaf die aankoopdatum beskikbaar wees. Gedurende hierdie tyd kan jy jou produk tot 5 keer aflaai.

Alle MudPuddle-produkte is slegs vir persoonlike gebruik, tensy anders aangedui. Dit mag nie gekopieer, gedeel, herverkoop, versprei, opgelaai of op enige manier, gedeeltelik of in geheel, gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van MudPuddle nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mal Padda 2027 Kalender”

Your email address will not be published. Required fields are marked *